Afrikaanse voordrag
97 klasse · R30 per deelnemer
Die inskrywingsvorm vra: Graad, Afdeling, Deelname
Reëls
Inskrywings word op die webtuiste ingevul. 1. Skenk aandag aan die Algemene Reëls en Riglyne op bl. 3–6. 2. Die korrekte tydsduur van elke inskrywing vergemaklik die opstel van die program sodat dit vlot verloop. 3. Let: • Monoloog is die woorde van een karakter geneem uit ’n toneelstuk en word deur een persoon opgevoer. • ’n Prosa is ’n uittreksel van ’n boek wat storievertelling en dialoog bevat en word deur een persoon opgevoer. • Tweespraak: ’n dialoog tussen twee deelnemers (karakters) en word deur twee deelnemers opgevoer. • In ’n spreekkoor is die fokus op woord- en stemkuns, en daarom moet rekwisiete en kostuums nie die woordkuns in die gedramatiseerde opsie oorskadu nie. Die gebruik van gesigsuitdrukkings, verskillende stemtone, verskillende groepe stemme, af en toe enkelstemme vir beklemtoning, lyftaal, arm- en liggaamsbewegings, klankeffekte (met die stem gemaak), ens. in formeel en gedramatiseer. Die groep kan so geklee wees om visuele eenheid te beklemtoon. 4. Hoogstens drie (3) inskrywings mag per graad, per seksie, gemaak word, a.g.v. hoë volume inskrywings vir hierdie kategorie. 5. Die werke is eie keuse, maar dit moet by die ontwikkelingspeil van die deelnemers pas. Daar is ook stukke beskikbaar op aanvraag by die kantoor. 6. ’n Netjiese kopie van die voordragkeuse moet op die dag van deelname aan die beoordelaar oorhandig word. Geen rowwe notas nie. 7. Opvoeders word vriendelik versoek om op die volgende te let: Hierdie is nie ’n taal- of spraakkompetisie nie, en leerders sal nie gepenaliseer word indien Engels nie hul moedertaal is nie. Die beoordelaar sal die volgende aspekte in ag neem: duidelikheid van spraak, die deelnemer se vermoë om die stuk voor te dra, asook die algemene interpretasie van die gekose werk. Deelnemers sal nie gepenaliseer word vir spraakafwykings soos ’n slispel, of vir die onvermoë om die Engelse “r” of “th” korrek uit te spreek nie. Die deelnemer se begrip van die teks, asook die duidelike genot en betrokkenheid waarmee die gedeelte voorgedra word, sal ’n groter rol speel in die bepaling van die algehele indruk.
Individuele voordrag van 'n gedig
Solo · Eie keuse
| Gr R | Gr 1 | Gr 2 | Gr 3 | Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VR | V1 | V2 | V3 | V4 | V5 | V6 | V7 | V8 | V9 | V10 | V11 | V12 | VO |
Groepvoordrag
Groep · Eie keuse
| Gr 1 | Gr 2 | Gr 3 | Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VG1 | VG2 | VG3 | VG4 | VG5 | VG6 | VG7 | VG8 | VG9 | VG10 | VG11 | VG12 | VGO |
Spreekkoor: formeel
Groep · Eie keuse
| Gr 1 | Gr 2 | Gr 3 | Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 |
|---|---|---|---|---|---|---|
| VSF1a | VSF2a | VSF3a | VSF4a | VSF5a | VSF6a | VSF7a |
Spreekkoor: gedramatiseerd
Groep · Eie keuse
| Gr 1 | Gr 2 | Gr 3 | Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 |
|---|---|---|---|---|---|---|
| VSG1b | VSG2b | VSG3b | VSG4b | VSG5b | VSG6b | VSG7b |
Prosastuk: formeel
Solo · Eie keuse
| Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VPF4a | VPF5a | VPF6a | VPF7a | VPF8a | VPF9a | VPF10a | VPF11a | VPF12a | VPFOa |
Prosastuk: gedramatiseerd
Solo · Eie keuse
| Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VPG4b | VPG5b | VPG6b | VPG7b | VPG8b | VPG9b | VPG10b | VPG11b | VPG12b | VPGOb |
Voordragprogram
Solo · Eie keuse
| Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VP4 | VP5 | VP6 | VP7 | VP8 | VP9 | VP10 | VP11 | VP12 | VPO |
Monoloog
Solo · Eie keuse
| Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VM4 | VM5 | VM6 | VM7 | VM8 | VM9 | VM10 | VM11 | VM12 | VMO |
Tweespraak
Duet · Eie keuse
| Gr 4 | Gr 5 | Gr 6 | Gr 7 | Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| VT4 | VT5 | VT6 | VT7 | VT8 | VT9 | VT10 | VT11 | VT12 | VTO |
Redevoering
Eie keuse
| Gr 8 | Gr 9 | Gr 10 | Gr 11 | Gr 12 | Ope |
|---|---|---|---|---|---|
| VR8 | VR9 | VR10 | VR11 | VR12 | VRO |
