Paarl Vallei Eisteddfod
← Alle kategorieë

Afrikaans kreatiewe skryfkuns

24 klasse · Fooi R30

Die inskrywingsvorm vra: Graad, Afdeling

Reëls

Inskrywings word op die webtuiste ingevul. Sien die algemene riglyne op bl. 4–6. 1. Deelnemers mag slegs in hul eie graad inskryf. 2. ’n Deelnemer mag slegs een prosawerk en een gedig inskryf. 3. Alle inskrywings moet die oorspronklike werk van die deelnemer wees. 4. Graad 4–12 moet ’n bewys van beplanning aan die finale werk heg. 5. Alle inskrywings moet deur die onderwyser onderteken word om te sertifiseer dat dit die deelnemer se eie werk is. Indien die werk nie gesertifiseer is nie, word dit gediskwalifiseer. 6. Die inskrywingsvorm en die leerder se werk word aanlyn ingehandig. Skandeer die werk, beplanning en finaal, as een PDF en laai dit op die webtuiste voor die sluitingsdatum. 7. Geen inskrywing mag meer of minder as die voorgeskrewe aantal woorde wees nie. 8. Graad 1–5 moet hul inskrywings in hul eie handskrif inhandig. Graad 6–12 moet hul inskrywings self tik, in dubbelspasiëring, 12 punt Times New Roman. 9. Geen formele assesseringstake of klaswerk is toelaatbaar nie. Die inskrywing moet ook nie nagesien word nie. 10. Die naam van die skool mag nie op die konsep of die inskrywing verskyn nie. 11. Inskrywings word beperk tot drie per graad per afdeling, byvoorbeeld drie prosa-inskrywings en drie gedigte in een graad. Digkuns: een gedig van minstens 8 reëls, en nie meer as 30 reëls nie, word as een inskrywing ingehandig.

PROSA: EIE KEUSE

Klas APR-1Gr 1(maksimum 40 woorde)

Klas APR-2Gr 2(40 – 60 woorde)

Klas APR-3Gr 3(60 – 80 woorde)

Klas APR-4Gr 4(100 – 120 woorde)

Klas APR-5Gr 5(120 – 140 woorde)

Klas APR-6Gr 6(140 – 160 woorde)

Klas APR-7Gr 7(150 – 200 woorde)

Klas APR-8Gr 8(200 – 300 woorde)

Klas APR-9Gr 9(250 – 350 woorde)

Klas APR-10Gr 10(300 – 400 woorde)

Klas APR-11Gr 11(400 – 500 woorde)

Klas APR-12Gr 12(400 – 500 woorde)

DIGKUNS: EIE KEUSE

Een gedig van minstens 8 reëls, en nie meer as 30 reëls nie, moet as een (1) inskrywing ingehandig word.

Klas AGE-1Gr 1

Klas AGE-2Gr 2

Klas AGE-3Gr 3

Klas AGE-4Gr 4

Klas AGE-5Gr 5

Klas AGE-6Gr 6

Klas AGE-7Gr 7

Klas AGE-8Gr 8

Klas AGE-9Gr 9

Klas AGE-10Gr 10

Klas AGE-11Gr 11

Klas AGE-12Gr 12

Terug na bo