Onvoorbereide lees: individueel
26 klasse · Fooi R30
Die inskrywingsvorm vra: Graad, Afdeling
Reëls
Hierdie kategorie is nie beskikbaar vir virtuele inskrywings nie.
Inskrywings word op die webtuiste ingevul. 1. Die sameroeper of die beoordelaar sal die teks voorsien. 2. Hoogstens drie inskrywings word toegelaat, per graad, per instansie. 3. Al die deelnemers in ’n afdeling lees dieselfde leesstuk, sodat die speelveld gelyk is. 4. Deelnemers wag buite die lokaal, in ’n wagkamer, nadat hulle oor die prosedure ingelig is. 5. Wanneer hulle gevra word, kom deelnemers die lokaal binne en kry ’n paar oomblikke om met die leesstuk se skryfstyl vertroud te raak.
| English | Afrikaans |
|---|---|
| Gr 1URI 1 | Gr 1OLI 1 |
| Gr 2URI 2 | Gr 2OLI 2 |
| Gr 3URI 3 | Gr 3OLI 3 |
| Gr 4URI 4 | Gr 4OLI 4 |
| Gr 5URI 5 | Gr 5OLI 5 |
| Gr 6URI 6 | Gr 6OLI 6 |
| Gr 7URI 7 | Gr 7OLI 7 |
| Gr 8URI 8 | Gr 8OLI 8 |
| Gr 9URI 9 | Gr 9OLI 9 |
| Gr 10URI 10 | Gr 10OLI 10 |
| Gr 11URI 11 | Gr 11OLI 11 |
| Gr 12URI 12 | Gr 12OLI 12 |
| OpenURI O | OpeOLI O |
